KAAPSTAD. – Hy komponeer klankbane vir lokettreffers en het meer as 47 jaar in Engeland gewoon. Nou is hy terug by die huis, waar hy saam met sy broer en neefs wil gaan visvang en tussendeur nóg klankbane komponeer. Maar, sê Trevor Jones (64) – wat in Engeland en Amerika bekendheid verwerf het met die…